Narrow Search
Search narrowed by
Last searches

Results for *

Displaying results 1 to 1 of 1.

  1. Die tempteerbare oog
    opstelle oor die werk van Marlene van Niekerk : 'n huldiging
    Contributor: Crous, Marius (Herausgeber)
    Published: 2023
    Publisher:  Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Pretoria ; naledi, [Kensington, Johannesburg]

    "Marlene van Niekerk se oeuvre is 'n illustrasie van die formalistiese konsep vreemdmaking, want nie net word die alledaagse taal verruim en verbreed nie, maar selfs die opvattings oor die aard van tekste en genres word voortdurend bevraagteken.... more

    Universitätsbibliothek J. C. Senckenberg, Zentralbibliothek (ZB)
    91.513.03
    Unlimited inter-library loan, copies and loan

     

    "Marlene van Niekerk se oeuvre is 'n illustrasie van die formalistiese konsep vreemdmaking, want nie net word die alledaagse taal verruim en verbreed nie, maar selfs die opvattings oor die aard van tekste en genres word voortdurend bevraagteken. Alhoewel haar werk intellektueel uitdagend is en 'n deurdagte filosofiese onderbou bevat, is daar heelwat satire, spot en selfrefleksie aanwesig. Die opstelle in hierdie bundel beskou haar werk vanuit 'n verskeidenheid teoretiese invalshoeke en handel oor die sentrale kwessies in haar oeuvre, naamlik die skeppende skryfproses, die aard en funksie van skryf, die mens en die omgewing, vertelling en vertaling, kos en kosmaak, asook die uitbeelding van universiteite. Die navorsers is almal jong akademici wat aanklank vind by Van Niekerk se werk." -- Provided by publisher

     

    Export to reference management software   RIS file
      BibTeX file
    Content information
    Source: Specialised Catalogue of Comparative Literature
    Contributor: Crous, Marius (Herausgeber)
    Language: Afrikaans; English
    Media type: Book
    Format: Print
    ISBN: 9781991256126; 1991256124
    Edition: Eerste uitgawe
    Subjects: Literarischer Stil; Authors, Afrikaans; Afrikaans literature; Écrivains afrikaans; Littérature afrikaans; Afrikaans literature; Art appreciation; Authors, Afrikaans
    Other subjects: Van Niekerk, Marlene; Van Niekerk, Marlene; Niekerk, Marlene van (1954-); Van Niekerk, Marlene
    Scope: 367 Seiten, 8 ungezählte Seiten Tafeln, Illustrationen, 22 cm
    Notes:

    "Hierdie publikasie is deel van 'n reeks, uitgegee deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, oor Hertzogpryswenners." -- Page 12

    Literaturangaben